Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (30)

 

Die Belang Van Die Stil Praktyk





Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek 


Die lamp van die liggaam is die oog. 
As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. 
Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. 
As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie!
‭‭
                                                                                                   Matt ‭6:22-23‬ ‭AFR83‬‬


...all the changes that come about, 
the changes in perception, the changes in attitude, 
the changes even in physiology, in neurology 
that happen when you really open yourself 
and take on meditation as the basis of your life practice....

You see oneness because you see from oneness....

                                                                                                    Cynthia Bourgeault


Contemplative Outreach se baie goeie App om tydens meditasie te gebruik:





Musiek


Wat Ludovico Einaudi se musiek so besonders maak, is dat hy nie terugdeins van die stilte nie. Die stiltes in sy musiek is net so belangrik as die note. Dis die geval met alle musiek, maar by Einaudi is dit opvallend.

Die aanhaling van Leonardo da Vinci aan die begin van die video:

"Kyk mooi want dit wat jy gaan sien is nie wat jy sopas gesien het nie."




Met ons liefde. Mag ons groei na waar asemhaling gebed is.


George & Matilda

Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.