Stilword Die Gesprek So lief as wat ons vir Barrowfield en ons werf is, is ons altyd versigtig om die indruk te skep dat 'n mens net kan stilword en op die kontemplatiewe reis kan wees op 'n afgesonderde plek, in die natuur, vêr van mense af. Om stil te word is vir almal moontlik waar jy ook al is. En dit is nie soseer van 'n stil, rustige omgewing afhanklik nie (hoewel dit beslis help), maar is eerder gekoppel aan 'n stadiger pas en innerlike stilte. Wat laasgenoemde betref, is 'n daaglikse praktyk, soos meditasie, van groot waarde. Ons was die afgelope week in Gauteng waar ons dit beleef het. Ook in ons vriendin, Elmarie, se stadstuin. Ander geluide, die van verkeer en kraggereedskap, kan in die agtergrond gehoor word, maar die belewenis van God is net so sterk. Hierdie week praat ons die minimum. Ons wil jou aanmoedig om stil te word, waar jy ook al is. Indien jy van ons videos gebruik wil maak, is jy baie welkom. Elmarie se tuin in Pretoria Elemente Uit Die G...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.