Skip to main content

Posts

Showing posts with the label rus

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (223)

Sinvol Rus?   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek 'n Goeie maatstaf vir 'n tyd van rus: Kreatiewe Stuk Kyk ons na die Deense skilder, Carl Vilhelm Holsøe (1863-1935) se 'Interior, Light of Spring', sit ’n vrou, alleen met die lig. Sy het geen lysie nie. Sy is nie besig om die finansies te balanseer nie, of iets "nuttigs" te doen nie, al is die boek op die tafel. Sy sit net. Nie iemand wat tyd mors nie, maar iemand wat besig is om te rus in haar eie menswees.  Miskien is ons winter hier op Tafelkop ons eie Holsøe-interieur, waar die grootste uitdaging is om te leer dat ons waarde nie in die boek op die tafel lê nie, maar in die lig wat deur die venster op ons val. Musiek Soos altyd, met liefde en wense dat dit goed gaan met julle. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (213)

Rus en Werk   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "Onafgebroke besig-wees is die ondergang van die wêreld." Dendermonde pleit vir  ’n lewe van "gepaste luiheid en beskeie ywer"  in plaas van vernietigende gejaagdheid. Musiek Eddie Dalton klink soos 'n ou rivier op pad see toe. Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (196)

  Foute Vermy Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Wyse woorde van 'n ou Hasidiese gedig: Take special care to guard your tongue  before the morning prayer.  Even greeting your fellow, we are told,  can be harmful at that hour.  A person who wakes up in the morning is  like a new creation.  Begin your day with unkind words,  or even trivial matters —  even though you may later turn to prayer,  you have not been true to your Creation.  All of your words each day  are related to one another.  All of them are rooted  in the first words that you speak. ~ ❖ ~ Musiek Die “diep rivier” voel soos die stroom wat mens dra as jy ophou om te spartel. Dis nie oor verandering deur inspanning nie, maar deur oorgee aan wat werklik saak maak.  Soos altyd met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (189)

Verposing Ons is moeg. Die week en naweek was en is baie besig en daar was min tyd om net 'n bietjie asem te skep. Ons het behoefte daaraan. Daarom skep ons hierdie oomblik van stilte in die eerste plek vir ons, maar ons deel dit graag. Niks dieps nie. Net rustig. Sodat, wanneer daardie klein gaping in jou dag oopval, jy jou voete kan lig, 'n koppie tee kan skink en diep kan asemhaal. ~ ❖ ~ Clearing   Do not try to save the whole world or do anything grandiose. Instead, create a clearing in the dense forest of your life and wait there patiently, until the song that is your life falls into your own cupped hands and you recognize and greet it. Only then will you know how to give yourself to this world so worth of rescue.   – Martha Postlewaite                                                             ~ ❖ ~ Met ons liefde. George ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (165)

  Ingestel Op Die Binnestem Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Schubert se Serenade  druk iets uit van die siel se diepte en variasie. Wat dikwels juis nie in woorde vasgevang kan word nie, maar in en deur skoonheid aanmeld. Ons begeerte vir julle: sielvolle dae wat 'n sielvolle lewe word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (133)

Matilda se Stilretreat "Hierna is Jesus deur die Gees die woestyn ingelei...."       Matt 4:1                                        Idwala Retreat Sentrum Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Op grondvlak en daaronder. Uitsig uit Matilda se kamervenster. Musiek Met ons liefde. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (87)

In Die Stilte Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Dié seën, n.a.v 'n frase van Alfred Lord Tennyson: Mag jou oë die tuiste van stil gebede wees. Met ons liefde. Altyd. George & Matilda  

Vanuit die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (36)

  Rus In 'n Besige Lewe Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Musiek In die rolprent Shawshank Redemption  kom Andy (Tim Robbins) in een van die skenkings aan die gevangenis se biblioteek, op 'n grammofoonplaat met operamusiek af. Daarop is onder andere hierdie  Duettino Sull'aria (die briefduet) uit Mozart se Die Huwelik van Figaro . In 'n gebaar van opstand, sluit hy al die deure van die biblioteek, en speel die musiek oor die luidsprekerstelsel van die gevangenis. Asof betowerd, staak al die gevangenes waarmee hulle besig is en staar na die groot oorhoofse luidsprekers. Van hierdie ervaring sê Red (Morgan Freeman): “I have no idea to this day what those two Italian ladies were singing about. Truth is, I don’t want to know. Some things are better left unsaid. I’d like to think they were singing about something so beautiful, it can’t be expressed in words, and it makes your heart ache because of it. I tell you, those voices soared higher and farther than anybody in ...