Skip to main content

Posts

Showing posts with the label behoort

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (166)

Om 'n Plek Te Hê Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek `Woordlose, grootse gevoel van terugkeer. Ons het met Maya Angelou begin. Ons sluit ook met haar af. Lying, thinking  Last night How to find my soul a home... Die begeerte in ons hart - 'n tuiste vir jou siel. Al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (157)

  Kontemplatiewe Samekoms 8-10 Aug 2025 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons beplan 'n mooi, sinvolle geleentheid. Maar die heel belangrikste wat ons wil oordra - jy moet voel of jy tuisgekom het, jou skoene kan uitgeskop word en jy kan net gemaklik wees. Jy kan gesels met die handbriek los. Ons kontemplatiewes het behoefte daaraan. Met baie liefde. George & Matilda