Skip to main content

Posts

Showing posts with the label eenvoudig lewe

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (34)

  Geroep Na 'n Stiller Lewe Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  “Toe Hy in sy goedheid besluit het om sy Seun aan my te openbaar sodat ek die evangelie oor Hom onder die heidennasies sou verkondig, het ek nie dadelik daarna mense geraadpleeg of Jerusalem toe gegaan na dié wat voor my al apostels was nie. Nee, ek is Arabië toe, en daarvandaan het ek teruggekom Damaskus toe. Eers drie jaar later het ek Jerusalem toe gegaan om met Sefas kennis te maak...” ‭‭Gal 1‬:‭15‬-‭18 Musiek Met ons liefde George &Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (28)

Eenvoudig Lewe:  Boeke En Bronne Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Boeke: “The greater part of what my neighbors call good I believe in my soul to be bad,  and if I repent of any thing it is very likely to be my good behavior.” “We are made to exaggerate the importance of what work we do;  and yet, how much is not done by us!” "Simplify, simplify!" “The price of anything is the amount of life you exchange for it.” ~ ❖ ~ "We must be willing to get rid of the life we've planned, so as to have the life that is waiting for us."                                                                                                                  ...

From The Restory - Conversations On The Journey (27)

  Simple Living:  Books And Sources The Conversation Elements From The Conversation  Books: “The greater part of what my neighbors call good I believe in my soul to be bad,  and if I repent of any thing it is very likely to be my good behavior.” “We are made to exaggerate the importance of what work we do; and yet, how much is not done by us!” "Simplify, simplify!" “The price of anything is the amount of life you exchange for it.” ~ ❖ ~ "We must be willing to get rid of the life we've planned, so as to have the life that is waiting for us."                                                                                                             ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (27)

  Die Plek Van Kos In Eenvoudig Lewe Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Musiek wat pas by dinge wat tyd vat om te groei, stadig voorberei word en met oorgawe geniet word. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (26)

Eenvoudig Lewe "..... moet my nie arm maak of ryk nie,  gee my net die kos wat ek nodig het,  sodat ek nie te veel het en U verloën en sê: “Wie is die Here?” nie,  en sodat ek nie arm word en steel en my God se Naam oneer aandoen nie.” ‭‭                                                                                                                                             Spr 30:8-9‬ ‭ (In die opname van ons gesprek het George gesê dat die gebed in Spr 31 is.) Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Ons stuur ons liefde en wens vir julle 'n...