Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Kelties

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (128)

  Entoesiastiese God Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  George kry sy verjaarsdagkaartjie en reisplan in een, in die bed. Musiek Mens verwag dit nie eintlik van hom nie, maar sommer net iets speels en lig van Andrea Bocelli. Mag die krag van die wind en  die lig van die son, Die sagtheid van die reën en  die misterie van die maan Jou bereik en jou vul.  Mag skoonheid jou bly maak en geluk jou ophef,  Mag wonder jou vervul en  liefde jou omring. Mag jou treë bestendig wees en  jou arm sterk. Mag jou hart rustig wees en  jou woord waar. Mag jy soek om te leer,  mag jy leer om te lewe,  Mag jy lewe om lief te hê, en  mag jy liefhê ~ altyd. Keltiese seën                                      Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (100)

Sinkronisiteit Opvolg Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Lees:  Matilda se ervarings met suikerbekkies Lees:  My Hunchback Musiek Dis goed dat daar avontuur-musiek geskryf is - vir migrerende voëls en vir ons. Al moedig dit ons net aan om op meer avonture te gaan, of ons hele lewe as een te sien. Ons wens vir julle: 'n belewenis van die "dun plekke". Met ons liefde. George & Matilda