Ondersteuning Vir Die Restory “Accepting someone’s help is as good as giving someone help.” Matthew 10:41 (The Message) Die werk van Die Restory word gedoen vir mense, maar ook deur mense. Ons voorsien dat dit in die toekoms nog meer die geval gaan wees. Indien ons ‘n bydrae wil lewer om die menslike bewussyn te verander sodat ons anders na die wêreld en onsself kyk en die lewe anders benader, is die talente, gawes en ondersteuning van mense baie nodig. Die Restory word nie onderhou, of spruit nie voort uit enige groot instansie, kerk of organisasie nie. Behalwe vir ‘n bloot historiese verloop het ons ook doelbewus daarvoor gekies, omdat ons so toeganklik e...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.