Skip to main content

Posts

Showing posts with the label kapel

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (60)

  'n Terugkyk Op Barrowfield  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "Funny how places become people, how this house and her old iron bed still pull me in and offer comfort when I need it."                                                  Lori Nelson Spielman Skhumbuzo het hierdie foto van dié week se opname geneem. Die kapel was die ideale ruimte om die solder se inhoud uit te sorteer. Musiek Wanneer jy vir oulaas deur leë vertrekke loop en deure saggies toetrek. Met  liefde.  Dankie dat ons Barrowfield met julle kon deel, George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (22)

  Stilword Die Gesprek So lief as wat ons vir Barrowfield en ons werf is, is ons altyd versigtig om die indruk te skep dat 'n mens net kan stilword en op die kontemplatiewe reis kan wees op 'n afgesonderde plek, in die natuur, vêr van mense af. Om stil te word is vir almal moontlik waar jy ook al is. En dit is nie soseer van 'n stil, rustige omgewing afhanklik nie (hoewel dit beslis help), maar is eerder gekoppel aan 'n stadiger pas en innerlike stilte. Wat laasgenoemde betref, is 'n daaglikse praktyk, soos meditasie, van groot waarde. Ons was die afgelope week in Gauteng waar ons dit beleef het. Ook in ons vriendin, Elmarie, se stadstuin. Ander geluide, die van verkeer en kraggereedskap, kan in die agtergrond gehoor word, maar die belewenis van God is net so sterk. Hierdie week praat ons die minimum. Ons wil jou aanmoedig om stil te word, waar jy ook al is. Indien jy van ons videos gebruik wil maak, is jy baie welkom. Elmarie se tuin in Pretoria  Elemente Uit Die G...