Skip to main content

Posts

Showing posts with the label glinstering

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (191)

  Glinsteringe of Skynsels 'n Glinstering: In die groen-groen, Molly wat swem en Bobby wat baldadig in die vlak water hardloop. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die titel van hierdie liedjie van Andrea Bocelli, Semplicemente (canto per te) , kan vertaal word met,  "Eenvoudig (Ek Sing Vir Jou)"   "Simply (I Sing For You)." Met liefde en die toewens van glisteringe vir jou. George & Matilda