Skip to main content

Posts

Showing posts with the label skoenlapper-effek

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (106)

Klein Dade, Groot Effek ”Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het,  het julle dit aan My gedoen.“ ‭‭Matt ‭25‬:‭40‬                           Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek   Gaan! Gaan gou! Gaan vinnig! Moet nooit ophou om te gaan nie, Uit die vrede en stilte, Uit na die geraas en onrus, Uit na die lag en die trane. Dra die brood van die lewe saam wat jy ontvang het As 'n skat in jou hande en in jou hart. Deel dit, weer en weer. Dit sal altyd genoeg wees, As jy aanhou om dit te breek.          N.a.v 'n Noorweegse Liturgiese gebed         (Vertaling: George Angus)                 Met ons liefde. Altyd. George & Matilda