Skip to main content

Posts

Showing posts with the label kunstenaars

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (154)

Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2025 20 - 23 Maart 2025 “God sprei die hemel uit oor die leë ruimte,  Hy laat die aarde hang waar niks is nie.  Hy versamel die water in die wolke, en hulle skeur nie onder die las nie.  Hy plaas die horison op die see,  'n grens tussen lig en donker.  Dit is maar die begin van sy dade,  ons hoor net die gefluister van sy woorde.  Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?” ‭‭Job ‭26‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬, ‭14‬ ‭AFR83‬‬                           Dit is weer daardie tyd van die jaar! Herfs is oral sigbaar en voelbaar en daar is die geur van kreatiwiteit en voorbereidings in die lug wanneer jy ons klein dorpie binnekom. Hierdie naweek bied ons ons jaarlikse Wakkerstroom Klassieke Musiekfees aan. Wonderlike, talentvolle musikante van oral, tegniese spanne en die mense wat hulle optredes sal bywoon, stroom na Wakkerstroom. Musiek is nie die enigste item ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (113)

Spiritualiteit In Gesprek Met Kuns “Al hierdie dinge het Jesus vir die mense in gelykenisse geleer,  en sonder 'n gelykenis het Hy hulle niks geleer nie.” ‭‭Matt ‭13‬:‭34‬                                Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ “When we move toward our own creativity,  we move toward our Creator.  When we seek to become more spiritual,  we find ourselves becoming more creative.  Our creativity and our spirituality are so closely interconnected  they are in effect one and the same thing.  Speaking of God, we often use the words “Maker” or “Creator”  without recognizing that those  are the terms for “artist.”  God is the Great Artist.  We are creations  and we are intended, in turn, to be creative ourselves.” Julia Cameron                               ~ ❖ ~ W...

Die Dae

"No one suspects the days to be gods."                                                             Ralph Waldo Emerson Maart is Klassieke Musiekfees-tyd op Wakkerstroom. (Vanjaar se datums: 17 – 20 Maart) Dit is die grootste geldelike inspuiting vir ons dorpie wie se hoofproduk vir die res van die jaar ironies genoeg stilte is. Ry jy nou in die hoofstraat af sien jy hoe daar oral gevee, geverf, gewas en gewerskaf word om al die besoekers te ontvang. Vir ons as plaaslike kunstenaars is dit ook ‘n groot geleentheid en van vroeg tot laat is ons aan die skep vir die veskillende uitstallings. Wanneer ek egter aan die Musiekfees dink, dan is dit die tipe dae wat ons gewoonlik oor hierdie tyd op die Hoëveld beleef wat aanhoudend by my opkom. Die reënval was vanjaar baie beter as verlede jaar, die veld is pragt...