Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Psalms

From The Restory - Conversations On The Journey (140)

  Advent: Peace “Will you not revive us again,  so that your people may rejoice in you?  Show us your steadfast love, O Lord,  and grant us your salvation.  Steadfast love and faithfulness will meet;  righteousness and peace will kiss each other.” ‭‭Ps 85‬:‭6-7‭‬, ‭10‬ NRSV‭                                       ‬‬ The Conversation   Elements From The Conversation   Music With our love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (140)

  Advent: Vrede “Wil U nie weer die lewe vir ons nuut maak  sodat u volk hulle vreugde in U kan vind nie?  Laat ons u troue liefde belewe,  skenk ons u reddende hulp, Here.  Hy sal sy reddende mag in ons land openbaar.  Liefde en trou sal mekaar ontmoet,  geregtigheid en vrede sal mekaar omhels...” ‭‭Ps 85‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬-‭11‬ ‭AFR83                                       ‬‬ Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

From The Restory - Conversations On The Journey (65)

  Deep In The Night “I love God because he listened to me, listened as I begged for mercy.  He listened so intently as I laid out my case before him.  Death stared me in the face, hell was hard on my heels.  Up against it, I didn’t know which way to turn;  then I called out to God for help: “Please, God!” I cried out. “Save my life!”  God is gracious—it is he who makes things right, our most compassionate God.  God takes the side of the helpless; when I was at the end of my rope, he saved me. I said to myself, “Relax and rest. God has showered you with blessings.  Soul, you’ve been rescued from death;  Eye, you’ve been rescued from tears;  And you, Foot, were kept from stumbling.”                                              ‭‭Psalm‬ ‭116‬:‭1-‭8‬ ‭(The Message) The Conversation  Elements From The Conversation The fears ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (65)

Klein Ure Van Die Nag Ek het die HERE lief, want Hy luister na my stem, my smeekgebed; ja, Hy draai sy oor na my, en solank ek leef, sal ek Hom aanroep. Bande van die dood het my omsluit; angste van die doderyk het my oorval; benoudheid en bekommernis het ek ervaar. Toe het ek die Naam van die HERE bly aanroep: "Ag, HERE, red tog my lewe!" Genadig is die HERE en regverdig;  ons God is barmhartig.  Die HERE beskerm onkundiges;  ek is nietig, maar Hy het my verlos.                                    Ps 116:1-6 (2020 Vertaling) Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Die vrese wat in die nagtelike ure opstaan kan só oorweldigend wees dat dit ons van ons selfvertroue en ondernemingsgees beroof.  Saam met die elemente wat ons in die gesprek genoem het, het die raad van een van ons gunsteling leermeesters, Jacob Whelan, ons ook al baie gehelp. Vroegoggend, aan die begin van d...