Klein Ure Van Die Nag
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Die vrese wat in die nagtelike ure opstaan kan só oorweldigend wees dat dit ons van ons selfvertroue en ondernemingsgees beroof.
Saam met die elemente wat ons in die gesprek genoem het, het die raad van een van ons gunsteling leermeesters, Jacob Whelan, ons ook al baie gehelp. Vroegoggend, aan die begin van die dag, gee dit jou so 'n sagte stootjie en help jou oor die drumpel, die dag in.
(Klik op die skakel onder sy foto om na die video te kyk)
Meer van sy wysheid kan op Instagram gevind word by jacobs_mammy
Met baie liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment