Skip to main content

Posts

Showing posts with the label gesprekke

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (21)

   'n Wye Gesprek  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In hierdie weergawe van die bekende "Stand By Me " vind die musikale gesprek oor 'n paar kontinente plaas en die uiteenlopende bydraes maak dit pragtig en uniek. Met ons liefde George en Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (2)

Die Restory - 'n Voëlvlug    In hierdie gesprek vertel ons kortliks van ons reis tot hier. Ons sou graag ook van jou reis wou hoor en as ons mekaar in die proses kan bemoedig en aanmoedig, dan is ons bly. Brianna Wiest se woorde is ook ons wens vir jou  Ons storie En wat is 'n reis sonder musiek? Draai die volume harder op die oop pad! (Klik op die skakel onder die veer-prent om te luister) Follow The Sun Groete  George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (1)

Inleiding  Ons begin hierdie week met 'n  nuwe faset van ons werk hier by Die Restory - gesprekke rondom sake en temas wat vir ons belangrik is, wat ons baie op ons lewensreis gehelp het, of wat hulself net op allerlei maniere aanmeld. Ons sal baie graag wil hoor wat julle, ook as gespreksgenote, daarvan dink, so lewer asseblief kommentaar in die ruimte wat hier op die blog daarvoor beskikbaar is. Voorstelle is ook baie welkom. Indien jy sou verkies om dit eerder per e-pos te doen, stuur dit na gnangus@gmail.com. Ons plaas 'n skakel na ons videos en ander stukke op die blog ook op The Restory Retreat Centre se Facebook blad. Indien jy ons daar sou volg, sal 'n kennisgewing outomaties deurkom sodra ons iets hier op die blog plaas.  Baie dankie vir jul groot aandeel aan ons werk!