Kontrole Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In ons pogings om alles, ook God, te beheer en in voorspelbare boksies en vakkies te plaas, verloor ons baie meer as wat ons wen. Ons lewens word nie veilig soos ons gehoop het nie. Dit raak steriel. ‘n Seën oorspronklik geskryf deur Ruth Fox vir studente wat graad ontvang by Dickinson State University in Amerika. Mag God jou seën met ‘n ontevredenheid met maklike antwoorde, halwe waarhede, en oppervlakkige verhoudings, sodat jy vanuit die diepte van jou hart sal leef; Mag God jou seën met ‘n onteltenis oor onreg, onderdrukking, mishandeling en die uitbuiting van mense, sodat jy sal werk vir regverdigheid, gelykheid en vrede; Mag God jou seën met trane wat gestort word vir hulle wat ly onder pyn, verwerping, hongersnood en oorlog, sodat jy jou hand sal uitsteek om hulle te bemoedig en om hulle pyn in vreugde te verander. Mag God jou seën met ‘n dwaasheid wat jou laat dink dat jy ‘n verskil in hierdie wêreld kan maa...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.