Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (188)


Kontrole 







Die Gesprek



Elemente Uit Die Gesprek







Musiek

In ons pogings om alles, ook God, te beheer en in voorspelbare boksies en vakkies te plaas, verloor ons baie meer as wat ons wen. Ons lewens word nie veilig soos ons gehoop het nie. Dit raak steriel.





‘n Seën oorspronklik geskryf  deur Ruth Fox vir studente wat graad ontvang by Dickinson State University in Amerika.

 

  • Mag God jou seën met ‘n ontevredenheid met maklike antwoorde, halwe waarhede, en oppervlakkige verhoudings, sodat jy vanuit die diepte van jou hart sal leef;
  • Mag God jou seën met ‘n onteltenis oor onreg, onderdrukking, mishandeling en die uitbuiting van mense, sodat jy sal werk vir regverdigheid, gelykheid en vrede;
  • Mag God jou seën met trane wat gestort word vir hulle wat ly onder pyn, verwerping, hongersnood en oorlog, sodat jy jou hand sal uitsteek om hulle te bemoedig en om hulle pyn in vreugde te verander.
  • Mag God jou seën met ‘n dwaasheid wat jou laat dink dat jy ‘n verskil in hierdie wêreld kan maak, sodat jy die dinge sal doen wat ander sê nie gedoen kan word nie.

As jy die moed het om hierdie seëninge te aanvaar, dan sal God jou ook seën met:

  • Vreugde – omdat jy sal weet dat jy die lewe beter gemaak het vir ander
  • Innerlike vrede – omdat jy ruimtes van vrede geskep het waarin ander kan lag en omdat jou hart lig sal wees
  • Goeie vriende – omdat hulle jou waarde as ‘n mens sal raaksien en erkenning daaraan sal gee 

Hierdie seëninge is joune – nie as iets om op te gaar nie, maar om weg te gee – van die Een wat jou metgesel wil wees, ons God wat lewe en daar is, vir ewig en ewig.

 

Amen


Met baie liefde.


George & Matilda


Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (154)

Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2025 20 - 23 Maart 2025 “God sprei die hemel uit oor die leë ruimte,  Hy laat die aarde hang waar niks is nie.  Hy versamel die water in die wolke, en hulle skeur nie onder die las nie.  Hy plaas die horison op die see,  'n grens tussen lig en donker.  Dit is maar die begin van sy dade,  ons hoor net die gefluister van sy woorde.  Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?” ‭‭Job ‭26‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬, ‭14‬ ‭AFR83‬‬                           Dit is weer daardie tyd van die jaar! Herfs is oral sigbaar en voelbaar en daar is die geur van kreatiwiteit en voorbereidings in die lug wanneer jy ons klein dorpie binnekom. Hierdie naweek bied ons ons jaarlikse Wakkerstroom Klassieke Musiekfees aan. Wonderlike, talentvolle musikante van oral, tegniese spanne en die mense wat hulle optredes sal bywoon, stroom na Wakkerstroom. Musiek is nie die enigste item ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (150)

Wat Die Mistici Weet   2) Ons Hoef Nie Perfek Te wees Nie “Kom na My toe,  almal wat vermoeid en swaar belas is,  en Ek sal julle rus gee.  Neem my juk op julle, en leer van My,  omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is,  en julle sal rus vind vir julle gemoed.  Want my juk is draaglik en my las is lig.” ‭‭Matteus‬ ‭11‬:‭28‬-‭30‬ ‭AFR20‬ ‬                               Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Question of the Day: How does one incorporate imperfection? In a Navajo rug there is always one clear imperfection woven into the pattern. And interestingly enough, this is precisely where the Spirit moves in and out of the rug! The Semitic mind, the Eastern mind (which, by the way, Jesus would have been much closer to) understands perfection in precisely that way. The East is much more comfortable with paradox, mystery, and non-dual thinking than the Western mind which ...

Lessons in Sunbirdish (1)

I have no way of proving that God exists. For a long, long time I believed because I didn't think I had a choice. If it is a choice between heaven and hell, you do what it takes to secure your celestial seat. Somehow I never stopped to consider why I so strongly believed in a heaven and hell, but wasn't nearly as sure that there's a God holding the keys to them. Then the sunbirds came. Slowly but surely I am being taught the dialect I need to converse with God. Or rather, to follow on what seems to be a trail that God leaves me. Being just up ahead and beckoning me all the while, it's not a chase after or a search for God, but rather a joint venture with God scouting and reporting back when my spirit runs low on this journey through life. In  A Rare Find  and  Bird on my window sill  I touched on synchronicity. I have come to believe that consciously living our moments, awakens us to the fact that there are more things in this life than meet the eyeball. Things t...