Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Ignatius van Loyola

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (77)

Begin By Betekenis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Eintlik gaan dit die heeltyd oor keuses. En soms, as ons erns maak met hierdie een wonderlike lewe van ons, is ons eerlik oor die dinge wat ons gekies het en wat ons nie gelukkig maak nie, wat nie tot ons stil kern spreek nie. Dinge wat ons meestal kan verander. Of as die omstandighede nie kan verander nie, kan ons altyd. Soos George Ezra sing: "Give me one good reason why I should never make a change." Soos altyd deel ons dit met baie liefde. George & Matilda