Klein Ure Van Die Nag Ek het die HERE lief, want Hy luister na my stem, my smeekgebed; ja, Hy draai sy oor na my, en solank ek leef, sal ek Hom aanroep. Bande van die dood het my omsluit; angste van die doderyk het my oorval; benoudheid en bekommernis het ek ervaar. Toe het ek die Naam van die HERE bly aanroep: "Ag, HERE, red tog my lewe!" Genadig is die HERE en regverdig; ons God is barmhartig. Die HERE beskerm onkundiges; ek is nietig, maar Hy het my verlos. Ps 116:1-6 (2020 Vertaling) Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Die vrese wat in die nagtelike ure opstaan kan só oorweldigend wees dat dit ons van ons selfvertroue en ondernemingsgees beroof. Saam met die elemente wat ons in die gesprek genoem het, het die raad van een van ons gunsteling leermeesters, Jacob Whelan, ons ook al baie gehelp. Vroegoggend, aan die begin van d...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.