Skip to main content

Posts

Showing posts with the label fontein.dankbaarheid

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (121)

Dankbaarheid As Motivering “'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie,  en 'n slegte boom dra weer nie goeie vrugte nie.  Elke boom word aan sy eie vrug geken.” ‭‭Lukas‬ ‭6‬:‭43‬-‭44‬ ‭AFR20                               ‬‬ ~ ❖ ~ “'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars én bitter water uitborrel nie? 'n Vyeboom, my broers, kan tog nie olywe dra, of 'n druiwestok vye nie? 'n Brak fontein kan ook nie soet water gee nie.” ‭‭Jakobus‬ ‭3‬:‭11‬-‭12‬ ‭AFR20‬‬                             ~ ❖ ~  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek 'n Proe aan die lys uit Barbara Ann Kipfer se besondere  14 000 Things To Be Happy About. ~ ❖ ~ "To become fully human  means learning to turn my gratitude for being alive  into some concrete common good.  It means growing gentler toward human weakness.  It means practicing forgive...