Skip to main content

Posts

Showing posts with the label gesprek

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (207)

  Vorentoe en Agtertoe Gesels Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Jou voorgeslagte en dié wat volg sal trots wees op jou. Om verskillende en dieselfde redes. Met liefde en groot dankbaarheid dat ons deel van mekaar se stories kan wees. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (119)

Spiritualiteit In Gesprek Met Einstein Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Oorspronklik deur Coldplay gesing, gaan dit hier eintlik om 'n minaar wat sy lyf wetenskaplike hou en probeer bepaal waarom 'n verhouding net nie wil werk nie. Selfs die grootste wetenskaplikes kon nog nie met  'n formule daarvoor vorendag kom nie.  En 'n kantnota: Einstein se eie liefdeslewe was ook maar kompleks. In 2017, op pad na 'n Living School simposium in Albuquerque in die VSA, het ons Einstein op die lughawe in Frankfurt raakgeloop.  Met ons liefde. Wat ook teen die spoed van lig beweeg. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (118)

In Gesprek Met Isaac Newton Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "[Newton] sees his world as one world. He sees his pursuit of truth as one pursuit. And whether it takes him to books of theology  or to books of nature, whether it be books of astronomy or books of alchemy, it doesn't matter to him." James Force                                                         ~ ❖ ~ Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (114)

  Spiritualiteit In Gesprek Met Rolprente Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Hierdie musiek uit die Coen broers se rolprent "O Brother, Where Art Thou?"  is 'n mooi voorbeeld van verskillende genres en kreatiewe uitdrukkings wat dikwels in rolprente saamkom. Volgens alle aanduidings het hierdie tradisionele Afro-Amerikaanse spiritual, oorspronklik "The Good Old Way" genoem, sy oorsprong in die Tennessee, Arkansas, Mississippi area gehad. Dit is die eerste keer in 1867 in 'n liedboek gepubliseer. Alison Krauss het 'n moderne weergawe, "Down to the River to Pray"  vir "O Brother" geskep. Op briljante wyse het die Coen broers dit ingetrek in 'n rolprent oor 3 voortvlugtige gevangenes in die Amerikaanse Suide en hul ervarings wat losweg op Homerus se epiese gedig Die Odyssee geskoei is. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (112)

  Om Wyd Te Gesels “....... dít moet julle in gedagte hou:  elke mens moet maar te gewillig wees om te luister,  nie te gou praat nie  en nie te gou kwaad word nie.” ‭‭ Jak‭1‬:‭19‬                                             Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek 'n Besondere sinchronisiteit! Oomblikke nadat ons hierdie week se gespreksopname gedoen het, stuur vriende, wat onlangs in Amerika was, hierdie foto vir ons. Hoewel dit spesifiek betrekking het op die Truth Bar in Minneapolis, kan dit ook wyer toegepas word. Die uitbeeld van 'n basiese houding van: Net diegene wat lede van ons groep is, het toegang tot die waarheid. Met so 'n ingesteldheid, is die kanse op 'n gesprek met iemand wat 'n ander siening het, of nie my standpunt steun nie, basies onmoontlik. Musiek Soos altyd, met liefde. George & Matilda