Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Enneatipe 1

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (50)

  Enneagram 1 In Lewende Lywe Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Wanneer ons ooridentifiseer met die ego en vas oortuig is dat ons persoonlikheid die een en al is, leef ons klein lewens. Deur bewus te raak van ons persoonlikheid se outomatiese reaksies en herhalende patrone, groei ons in ons veel ruimer ware, of God-self in. Alhoewel Nelson Mandela waarskynlik nie die Enneagram spesifiek in gedagte gehad het toe hy die woorde hieronder gesê het nie, druk dit die onderliggende beginsel van die Enneagram baie goed uit.  Musiek  Ons liefde vergesel jou op jou reis om jy te word. George & Matilda   

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (49)

  Enneagram 1 Paulus "Maar alles wat vir my wins was, reken ek nou as verlies..."                                        Fil 3:7 Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek  Mag jou binnereis jou by goeie plekke bring. George & Matilda