Skip to main content

Posts

Showing posts with the label kreatiwiteit

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (234)

  Teenoorgestelde Van Angstig Die Gesprek Direkte skakel na gesprek op YouTube Elemente Uit Die Gesprek Musiek Hierdie lied van Florence + The Machine erken angs, maar wys hoe musiek en dans vir ’n oomblik ruimte en vryheid kan gee. Nie kalmte as einddoel nie, maar ’n skeppende, liggaamlike manier om weer te beweeg. Direkte skakel na Florence + The Machine Musiekvideo Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (215)

  Roeping Wyer Gesien Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soms, in die leef in ons roeping in, het ons net iemand nodig wat by ons staan. Wat vir ons die melodie fluit wanneer ons die woorde vergeet het. Weer eens, soos altyd, met liefde. Mag jou lewe die tekens van liefde dra. Veral in wat jy doen. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (180)

  Bevorderlik vir Kreatiwiteit Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Video Wees oop. Wees kreatief. Mag jou idees wortel skiet. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (179)

Kreatiwiteit Gee Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Drawing Inside everybody's head  There's a place that they can go,  Where they're free to draw and doodle  All their fancy-doodle-doo. They can draw a cat-bat-raddle-daddle-  Floogle-boogle-bip,  Or a funny-looking-squimmily-wimmily  Slippery-slippery-slip. They can draw their thoughts and feelings  Instead of hiding them inside,  And no one else can see them...  Unless they want to show their pride. So if you see me staring into space,  And a kinda smile comes on my face,  And I kinda look up at the sky,  Don't bother asking me why... 'Cause I'm drawing  In my head. Shel Silverstein                                         Let op wat sê Shel: "In Everybody's head...: Gaan doen dit. Asseblief! Met al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (131)

  Wanneer Jy Weet En Tog Doen  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Reste van die beelde onder in die oond. Sneeu buite, pottebakkerswerkswinkel en Glühwein binne. Ten spyte van die teleurstellings en terugslae, keer ons terug en skep ons weer. Om te skep is om die lewe te leef. Weer, altyd, met liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (113)

Spiritualiteit In Gesprek Met Kuns “Al hierdie dinge het Jesus vir die mense in gelykenisse geleer,  en sonder 'n gelykenis het Hy hulle niks geleer nie.” ‭‭Matt ‭13‬:‭34‬                                Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ “When we move toward our own creativity,  we move toward our Creator.  When we seek to become more spiritual,  we find ourselves becoming more creative.  Our creativity and our spirituality are so closely interconnected  they are in effect one and the same thing.  Speaking of God, we often use the words “Maker” or “Creator”  without recognizing that those  are the terms for “artist.”  God is the Great Artist.  We are creations  and we are intended, in turn, to be creative ourselves.” Julia Cameron                               ~ ❖ ~ W...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (98)

  Meer Oor Matilda Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek The house It grows larger wall after wall sliding  on some miraculous arrangement of panels, blond and weightless as balsa, making space for windows, alcoves, more rooms, stairways and passages, all bathed in light,with here and there the green flower of a tree, vines, streams casually breaking through- what a change  from the cramped  room at the centre where I began, where i crouched and was safe, but could hardly breathe! Day after day I labour at it; night after night I keep going- I'm clearing new ground I'm lugging boards I'm measuring, I'm hanging sheets of glass I'm nailing down the hardwoods The thresholds- I'm hinging the doors- Once they are up they will lift their easy latches, they will open like wings. Mary Oliver                                                   Musiek Van M...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (78)

  Deel In Ander Se  Kreatiwiteit Die Gesprek Video: Deel in ander se kreatiwiteit Elemente Uit Die Gesprek Musiek/Dans Met liefde en ons wense dat iets kreatiefs in jou sal roer. Al is dit net 'n bietjie. Dis 'n begin. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (8)

  Kreatiwiteit  Die heel mooiste ding wat 'n pottebakker maak... is die pottebakker.                                                                                     Matthew Fox  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Soms kom kreatiwiteit juis na vore te  midde van ons beperkings of uitdagings. Groete George en Matilda 

Kreatiwiteits-retreat

Sê nou jy is baie meer talentvol as wat jy tot nou toe gedink het? Sê nou die lewe wag om wonderlike dinge vir jou te wys? Sê nou iets wag om tot stand te kom, geskep te word, maar dit kan net deur jou gebeur? Sê nou net jy dink te klein in terme van bronne, geleenthede en wat alles moontlik is? Sê nou… Is jy die trotse eienaar van ‘n polsslag? Dan is jy kreatief. En dit het met baie meer te doen as verf op doek, klei op wiel of houtskaafsels om jou voete. Te veel mense sukkel met die woord  kreatiwiteit . Jy kan byna verseker weet dat hulle by die hoor daarvan beelde oproep van skilders in verfbesmeerde jasse voor groot esels met ‘n beret skeef op die kop. Of nog erger, iemand wat verward met een oor deur die lewe gaan. Hulle besluit en sê dis nie vir hulle nie. Buitendien, die naaste wat hulle ooit aan teken sal kan kom is onderaan dokumente en kontrakte. Eenvoudig gestel – hulle is nie kreatief nie. Ons sien dit anders. KREATIWITEIT BETEKEN OM ‘N UNIEKE OOP KA...