Skip to main content

Posts

Showing posts with the label transformasie

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (159)

Wat Die Mistici Weet 7) Verander(en)de mense verander mense Aan hulle vrugte sal julle hulle dus uitken. Nie elkeen wat vir My sê, ‘Here, Here,’ sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar net diegene wat die wil doen van my Vader in die hemele. ‭‭ Matteus‬ ‭7‬:‭20‬-‭21‬ ‭AFR20‬‬                         Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Tyd is sekerlik een van die hoof bestanddele in die proses van verandering. Mag dit so wees. Mag ons dapper wees. Mag ons verander word. Met al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (3)

  Paasfees As Boodskap  Ek sê vir julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel;  maar as dit sterf, dra dit baie vrug.  Wie sy lewe liefhet, verloor dit;  maar wie sy lewe in hierdie wêreld gering ag, sal dit vir die ewige lewe behou.  As iemand My wil dien, laat hy My volg;  en waar Ek is, daar sal my dienskneg ook wees.                                                                      Joh 12:24-26 (2020-Vertaling) Ons Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Daar is dood, vernietiging, rou, sugte en trane... Letsels van 'n oorlog, Kijif, Oekraïne, Februarie 20222 'n Ou, weemoedige lied uit Oekraïne: (Klik op skakel hieronder om daarna te luister) Plyve Kacha  Vertaal, lui die woorde: 'n Eend swem op die Tysyna [rivier] Moeder van my,...