Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (159)


Wat Die Mistici Weet

7) Verander(en)de mense verander mense



Aan hulle vrugte sal julle hulle dus uitken.
Nie elkeen wat vir My sê, ‘Here, Here,’
sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie,
maar net diegene wat die wil doen van my Vader in die hemele.
‭‭
Matteus‬ ‭7‬:‭20‬-‭21‬ ‭AFR20‬‬                        






Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek







Musiek

Tyd is sekerlik een van die hoof bestanddele in die proses van verandering.





Mag dit so wees. Mag ons dapper wees. Mag ons verander word.



Met al ons liefde.

George & Matilda



Comments