Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Wakkerstroom Musiekfees

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (206)

Vensters Van Ons Kultuur Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2026 Vir die tweede agtereenvolgende jaar stal plaaslike, sowel  as kunstenaars uit die wyer omgewing, tydens die jaarlikse Klassieke Musiekfees uit.  Ons tree as kurators op en met die  hulp van vriende en familie uit Wakkerstroom, word die gerestoureerde ou handelshuis, Brown's, in minder as 'n week in 'n gallery en musiekruimte omskep. Ons is ook baie trots op Matilda se dogter, pottebakker Eylene Clifford, wat vanjaar die feeskunstenaar is. Moeg na die harde werk laat ons musiek, vorms en kleur oor ons spoel. Met baie liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (154)

Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2025 20 - 23 Maart 2025 “God sprei die hemel uit oor die leë ruimte,  Hy laat die aarde hang waar niks is nie.  Hy versamel die water in die wolke, en hulle skeur nie onder die las nie.  Hy plaas die horison op die see,  'n grens tussen lig en donker.  Dit is maar die begin van sy dade,  ons hoor net die gefluister van sy woorde.  Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?” ‭‭Job ‭26‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬, ‭14‬ ‭AFR83‬‬                           Dit is weer daardie tyd van die jaar! Herfs is oral sigbaar en voelbaar en daar is die geur van kreatiwiteit en voorbereidings in die lug wanneer jy ons klein dorpie binnekom. Hierdie naweek bied ons ons jaarlikse Wakkerstroom Klassieke Musiekfees aan. Wonderlike, talentvolle musikante van oral, tegniese spanne en die mense wat hulle optredes sal bywoon, stroom na Wakkerstroom. Musiek is nie die enigste item ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (52)

  Kuns In Tye Soos Hierdie Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek Musiek  “I . . . ask the Lord  to give you every blessing and joy  and to keep ever fresh and young your ‘child’s mind’  which is the only one worth having.”                                                                                                                                                                Thomas Merton George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (51)

Wakkerstroom Musiekfees Voorbereidings Die Gesprek  Musiek  Ons liefde en die begeerte dat jy die mooi sal sien, vir julle. George & Matilda