Vensters Van Ons Kultuur Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2026 Vir die tweede agtereenvolgende jaar stal plaaslike, sowel as kunstenaars uit die wyer omgewing, tydens die jaarlikse Klassieke Musiekfees uit. Ons tree as kurators op en met die hulp van vriende en familie uit Wakkerstroom, word die gerestoureerde ou handelshuis, Brown's, in minder as 'n week in 'n gallery en musiekruimte omskep. Ons is ook baie trots op Matilda se dogter, pottebakker Eylene Clifford, wat vanjaar die feeskunstenaar is. Moeg na die harde werk laat ons musiek, vorms en kleur oor ons spoel. Met baie liefde. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.