In Gesprek Met Fisika/Astronomie Die hemelruim verkondig die eer van God en die hemelkoepel maak die werk van sy hande bekend. Dag ná dag bring dit 'n boodskap voort en nag ná nag deel dit kennis mee. Alhoewel daar geen spraak en geen woorde is nie en hulle stem nie hoorbaar is nie, gaan hulle boodskap uit oor die hele aarde en hulle woorde tot aan die einde van die wêreld. Psalms 19:2-5 (2020-vertaling) Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Sterre wat ons saans met die blote oog kan sien. Mag julle leef met gesigte gedraai na die son. Sonneblom Na die bron van alles, die son, één beurende drang één goue verlang! Uys Krige ...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.