Skip to main content

Posts

Showing posts with the label vloei

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (128)

  Entoesiastiese God Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  George kry sy verjaarsdagkaartjie en reisplan in een, in die bed. Musiek Mens verwag dit nie eintlik van hom nie, maar sommer net iets speels en lig van Andrea Bocelli. Mag die krag van die wind en  die lig van die son, Die sagtheid van die reën en  die misterie van die maan Jou bereik en jou vul.  Mag skoonheid jou bly maak en geluk jou ophef,  Mag wonder jou vervul en  liefde jou omring. Mag jou treë bestendig wees en  jou arm sterk. Mag jou hart rustig wees en  jou woord waar. Mag jy soek om te leer,  mag jy leer om te lewe,  Mag jy lewe om lief te hê, en  mag jy liefhê ~ altyd. Keltiese seën                                      Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen....

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (73)

  Vloei Die Gesprek  Ons vra verskoning vir die dowwe agtergrondgeluide wat soms in die opname gehoor word. Die honde lê by ons voete en stamp aanhoudend teen die kamera-staander. Elemente Uit Die Gesprek  “Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative (and creation), there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too. All sorts of things occur to help one that would never otherwise have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one's favour all manner of unforeseen incidents and meetings and material assistance, which no man could have dreamt would have come his way. I have learned a deep respect for one of Goethe's couplets: Whatever you can do, or dream you can, begin it. Boldness has genius, power, and magic in it!”       ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (19)

   Om Eg Te Skep Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Liefde George and Matilda