Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Picture of Dorian Gray

Kom laat ons boeke vat

“Vertel vir my ‘n storie” is ouer as honger, dwingender as koud.                                                                               Cecile Cilliers Ek het dit al tevore genoem – dat daar op ‘n spesifieke tyd in my lewe temas en onderwerpe aanmeld waaroor ek nie doelbewus beheer het nie. Dis nie asof ek daarna gaan soek of daaroor uitvra nie. As ek maar weer sien staan hulle voor my deur. Sulke tye weet ek dat ek iets moet hoor en ag moet slaan. Die afgelope paar weke was dit weer so. Eers het ek en Matilda ‘n gesprek gehad met iemand wat baie jare onderwys gegee het. Veral tale, op die ou einde byna uitsluitlik Engels, tweede taal. Sy vertel hoe sy aan die begin van een skooljaar die voorgeskrewe boek, Lord of the Flies van William Golding uitgedeel het en toe s...