Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Like A Bird On A Wire

From The Restory - Conversations On The Journey (211)

  Did You Know? The Conversation  Elements From The Conversation  Music With our love. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (211)

  Het Jy Geweet? Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met al ons liefde. George & Matilda 

From The Restory - Conversations On The Journey (148)

  What The Die Mystics Know Outside? No, inside “First clean the inside of the cup, so that the outside also may become clean.” ‭‭ ‭‭Matthew ‭23‬:‭26‬ ‭NRSV                  ‬ “If your eye is healthy, your whole body is full of light.” ‭‭Luke ‭11‬:‭34‬ ‭NRSV                          The Conversation Elements From The Conversation ~ ❖ ~ The Seventh Angel In Circles In A Forest Daleen Matthee tells the following story: When the earth was finished being created and man came to live on earth, the seven chief angels of heaven gathered to decide on a very serious matter. They had to decide where they could hide the power of God so that man would not get it too soon and misuse it. The first angel suggested that they should hide it on the moon. Yes, on the moon, the others agreed. But the seventh angel said: No, man is clever. One day he will know how to get to the moon; we must l...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (148)

Wat Die Mistici Weet Buite? Nee, binne “Maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal ook die buitekant skoon wees.” ‭‭Matteus‬ ‭23‬:‭26‬ ‭AFR20‬                  ‬ “As jou oog suiwer is, is jou hele liggaam ook verlig....” ‭‭Lukas‬ ‭11‬:‭34‬ ‭AFR20‬‬                      Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Die Sewende Engel In Kringe In 'n Bos vertel Daleen Matthee die volgende storie: Toe die aarde klaar geskape was en die mens op die aarde kom woon het, het die sewe hoofengele van die hemel vergader om oor ‘n baie ernstige saak te besluit. Hulle moes besluit waar hulle die krag van God kan wegsteek sodat die mens dit nie te gou sal kry en misbruik nie.  Die eerste engel het voorgestel dat hulle dit op die maan moet wegsteek. Ja, op die maan, het die ander saamgestem. Maar die sewende engel sê: Nee, die mens is slim. Hy gaan eendag weet om op die maan te kom; ons moe...