Skip to main content

Posts

Showing posts with the label reis

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (178)

  Gedagtes Losverjaar Piekniek teen Tafelkop op my verjaardag Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ` Musiek Ek het vanjaar vir die eerste keer Beethoven se Simfonie Nommer 7 werklik gehoor. Dit spreek baie diep tot my. Hoe ouer ek word hoe meer raak ek daarvan bewus dat my lomp pogings en gerafelde planne deur 'n oneindige Teerheid gedra word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (138)

Soms Op 'n Reis....   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Proesels van....... Die Karoo Barrydale in die Klein Karoo Kaapstad en Simonstad Terug op Tafelkop Musiek   Met al ons liefde. En met groot dankbaarheid vir die liefde wat ons ontvang. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (101)

Verwarring Op Die Reis ”As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie tensy hy afstand doen van sy eie vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs van sy eie lewe. Iemand wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.“ ‭‭LUKAS‬ ‭14‬:‭26‬-‭27‬               Die Gesprek Elemente Uir Die Gesprek Video Jy hoef nie perfek te wees nie. Wees net regtig jy. Al ons liefde George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (67)

  Die Kontemplatiewe Lewe ~ ❖ ~ Living the contemplative life is learning to dance with the depths of divinity in everyday life.                                                                                        James Finley ~ ❖ ~ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met liefde en 'n diep wens dat jy 'n avontuurlike reis sal hê. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (17)

  Wanneer Ek Bid Luister tog na my woorde, Here, hoor hoe ek sug.                                         Ps 5:2 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie,  maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is...                                                  Rom 8:26-27 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "Powerlessness is our greatest treasure.  Don’t try to get rid of it. Everything in us wants to get rid if it.  Grace is sufficient for you, but not something you can understand.  To be in too big a hurry to get over our difficulties is a mistake  because you don’t know how valuable t...