Skip to main content

Posts

Showing posts with the label verwondering

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (226)

  Eksistensiële Gesondheid Verwondering, Selfaanvaarding, Doelgerigte Lewe Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Kreatiewe Stuk As 'n visuele uitdrukking van hierdie oorgang na ons "tweede lewe", 'n bestaan gestroop van eise en maskers, breek die Amerikaanse kunstenaar David Best deur die gewone grense van kuns. Sy gelaagde, ingewikkelde houttempels word nie gebou om as blywende monumente te dien nie, maar om as tydelike ruimtes te staan waar mense hul diepste verliese, skuldgevoelens en uitgediende rolle teen die mure kan neerskryf.  Soos Best self opmerk, gaan dit nie om die tegniese ambag van die struktuur nie, maar om die ruimte wat dit skep vir die menslike siel om homself te bevry.  En selfs wanneer 'n installasie soos hierdie een in die Renwick-galery nie op die plek verbrand mag word nie, word die struktuur agterna met die hand gestroop en die geskrewe boodskappe na die woestyn geneem om daar in stilte te verbrand. So stroop die vlamme en die ruimtes al...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (161)

Verwondering "Wonder is the quiet knowing that the world is so much more than what we can see or touch. It is the practice of beholding—not just looking, but letting the beauty before us change us. Wonder is the antidote to the lie that everything is ordinary, that the sacred has abandoned us. Even in the midst of grief, even in the unraveling, wonder reminds us that we are held by something vast and tender." Cole Arthur Riley                 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Mily Musiek Die oorspronlike is veel langer, maar Louis Armstrong sou sê dat hierdie weergawe baie mooi saamvat wat hy wou oordra. 'n Joodse seën wat saamgaan met verwondering:  Geseënd is U, Ewige God, wat ons aan die lewe gehou het, ons onderhou het, en ons tot by hierdie oomblik van verwondering gebring het. Met liefde. George & Matilda