Skip to main content

Posts

Showing posts with the label binnereis

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (205)

Jona By Die See   Waarskynlik geskilder deur Nederlandse skilder, Pieter Lastman (ca. 1621)  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soos altyd, met groot liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (165)

  Ingestel Op Die Binnestem Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Schubert se Serenade  druk iets uit van die siel se diepte en variasie. Wat dikwels juis nie in woorde vasgevang kan word nie, maar in en deur skoonheid aanmeld. Ons begeerte vir julle: sielvolle dae wat 'n sielvolle lewe word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (149)

Wat Die Mistici Weet 1.1) Herhalende Reis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ In die groeiproses is daar soveel fasette wat ons moet deurwerk, dinge wat ons moet aflê, insigte waartoe ons moet kom, weerstand, verrassings - die reis van 'n leeftyd. Die groot deurbrake kom wanneer ons op die fyn detail en tekstuur begin fokus. Dis 'n proses wat die fynste fasette van ons menswees betrek. "Bekering" is die oorkoepelende beskrywing, wat sonder die fyner detail nie tot verandering en ware insig in God se werkswyse lei nie. As ons net "bekering" sou sê, is die helfte ons nie vertel nie. Janet Rebhan beskryf dit baie goed. In this season of growth, may you have a deep understanding of your true value and worth,  an absolute faith in your unlimited potential,  peace of mind in the midst of uncertainty,  the confidence to let go when you need to,  acceptance to replace your resistance,  gratitude to open your heart,  the strength to meet your challenges,...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (80)

As Dinge Nie Uitwerk Nie Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek   Musiek Ons kom telkens terug na hierdie waarheid: op die binnereis met sy vele uitdagings, is 'n goeie vriend of betroubare gids goud werd. “Die Here sal julle seën en julle beskerm;  die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;  die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” ‭‭Num ‭6‬:‭24‬-‭26‬                        ‬ Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda