Skip to main content

Posts

Showing posts with the label waarheid

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (220)

Sentrale Waarheid  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die stil, diep basis wat mens dra. Met liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (158)

  Wat Die Mistici Weet 6) Om Die Waarheid Te Ontdek, Moet Jy Die Waarheid Word “.....en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” ‭‭Joh 8‬:‭32‬ ‭AFR83                        ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die reis wat gaan oor die soeke en leef van die waarheid. Met al ons liefde oor hierdie Paastyd. George & Matilda

Per Definisie

Die volgende spruit voort uit ‘n gesprek wat ek en Matilda vroeër die week gehad het oor die Engelse woord peruse. X:   Enige idee wat peruse beteken? Y:   O ja, maar natuurlik!     Peruse  s.nw, meervoudsvorm van ‘n Peroes , ‘n inwoner van Peru. Val binne die meervoudsvorm-groep van inwoners van ander Suid-Amerikaanse lande, bv. Brasille, Chillies, Venezuelle, Argentiniane (lg. o.g.v. historiese redes en Indiaanse bevolkingsamestelling  ’n uitsondering op ‘n alg taalreël waar s.nwe wat op – ië eindig gewoonlik - rs in die meervoud kry. Vgl. Indiërs,   Albaniërs ,  akniërs – al het dit nie met die uitleg op ‘n kaart maar meer met die topografie van ‘n gesig te make – en komitiërs in ‘n bestuurskonteks).     Bg. variasie in meervoudsvorme om inwoners te beskryf is eie aan die uiteenlopende verbuigings van Latyn, die spreektaal in meeste van hierdie lande en ‘n bewys van Romeinse besetting. Dit het gevolg op die ontdek...