"No one suspects the days to be gods." Ralph Waldo Emerson Maart is Klassieke Musiekfees-tyd op Wakkerstroom. (Vanjaar se datums: 17 – 20 Maart) Dit is die grootste geldelike inspuiting vir ons dorpie wie se hoofproduk vir die res van die jaar ironies genoeg stilte is. Ry jy nou in die hoofstraat af sien jy hoe daar oral gevee, geverf, gewas en gewerskaf word om al die besoekers te ontvang. Vir ons as plaaslike kunstenaars is dit ook ‘n groot geleentheid en van vroeg tot laat is ons aan die skep vir die veskillende uitstallings. Wanneer ek egter aan die Musiekfees dink, dan is dit die tipe dae wat ons gewoonlik oor hierdie tyd op die Hoëveld beleef wat aanhoudend by my opkom. Die reënval was vanjaar baie beter as verlede jaar, die veld is pragt...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.