Skip to main content

Posts

Showing posts with the label ware self

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (210)

Ek Is Nie Wat Met My Gebeur Het Nie   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons buig.... voor jou dapperheid en voor wie jy ten diepste is. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (209)

  Min of Meer of Minder of Meer? "Hy moet meer word, en ek minder."      Joh 3:30                                      "Ek het gekom dat hulle lewe kan hê, en dit in oorvloed." Joh 10:10                                     Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Let Your God Love You Be silent. Be still. Alone. Empty Before your God. Say nothing. Ask nothing. Be silent. Be still. Let your God look upon you. That is all. God knows. God understands. God loves you With an enormous love, And only wants To look upon you With that love. Quiet. Still. Be. Let your God - Love you. Edwina Gateley                                                       Met bai...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (178)

  Gedagtes Losverjaar Piekniek teen Tafelkop op my verjaardag Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ` Musiek Ek het vanjaar vir die eerste keer Beethoven se Simfonie Nommer 7 werklik gehoor. Dit spreek baie diep tot my. Hoe ouer ek word hoe meer raak ek daarvan bewus dat my lomp pogings en gerafelde planne deur 'n oneindige Teerheid gedra word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (165)

  Ingestel Op Die Binnestem Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Schubert se Serenade  druk iets uit van die siel se diepte en variasie. Wat dikwels juis nie in woorde vasgevang kan word nie, maar in en deur skoonheid aanmeld. Ons begeerte vir julle: sielvolle dae wat 'n sielvolle lewe word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (77)

Begin By Betekenis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Eintlik gaan dit die heeltyd oor keuses. En soms, as ons erns maak met hierdie een wonderlike lewe van ons, is ons eerlik oor die dinge wat ons gekies het en wat ons nie gelukkig maak nie, wat nie tot ons stil kern spreek nie. Dinge wat ons meestal kan verander. Of as die omstandighede nie kan verander nie, kan ons altyd. Soos George Ezra sing: "Give me one good reason why I should never make a change." Soos altyd deel ons dit met baie liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (72)

  En . . . Enneagram Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Neerslagtigheid, of 'n doodse gevoel is iets wat ons so vêr as moontlik probeer vermy. Dit kan egter ook 'n wyse leermeester wees en juis genesing bring, omdat dit dikwels uitwys wanneer ons op verkeerde plekke na onsself soek. Soos Birdtalker sing: But you wipe clean All of these illusions that ain't me Peace, you told me, I'm only here to reveal Where you've been stuck and where you're going if you're lookin' to heal But you've gotta drop these vain addictions and hang on to what's real Dis juis die Enneagram se boodskap.  “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”                                                      ‭‭Matt ‭7...