Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (72)

 

En . . . Enneagram





Die Gesprek






Elemente Uit Die Gesprek















Musiek

Neerslagtigheid, of 'n doodse gevoel is iets wat ons so vêr as moontlik probeer vermy. Dit kan egter ook 'n wyse leermeester wees en juis genesing bring, omdat dit dikwels uitwys wanneer ons op verkeerde plekke na onsself soek.

Soos Birdtalker sing:

But you wipe clean
All of these illusions that ain't me

Peace, you told me, I'm only here to reveal
Where you've been stuck and where you're going if you're lookin' to heal
But you've gotta drop these vain addictions and hang on to what's real

Dis juis die Enneagram se boodskap. 





“Vra, en vir julle sal gegee word;
soek, en julle sal kry;
klop, en vir julle sal oopgemaak word,
want elkeen wat vra, ontvang;
en elkeen wat soek, kry;
en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.”

                                                     ‭‭Matt ‭7‬:‭7‬-‭8‬ ‭


Met ons liefde.


George & Matilda

Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.