5 Maande Verder Geleidelik leer ons oë die kontoere van ons plek ken. Dit is ons besigheid, hier by Die Restory: om vure te bou. Op ons eie kan ons egter nie genoeg hout bymekaar maak nie. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak: die liefde wat ek gegee het en die liefde wat ek ontvang het. C.J Langenhoven Met ons liefde. En met dankbaarheid vir die liefde wat ons ontvang. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.