5 Maande Verder
Geleidelik leer ons oë die kontoere van ons plek ken.
Dit is ons besigheid, hier by Die Restory:
om vure te bou.
Op ons eie kan ons egter nie genoeg hout bymekaar maak nie.
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Deur twee dinge
is my lewe vir my leefbaar gemaak:
die liefde wat ek gegee het
en die liefde wat ek ontvang het.
C.J Langenhoven
Met ons liefde. En met dankbaarheid vir die liefde wat ons ontvang.
George & Matilda
Comments
Post a Comment