Skip to main content

Posts

Showing posts from November, 2026

From The Restory - Conversations On The Journey (238)

Dream Again The Conversation Direct link to YouTube video Elements From The Conversation In rekindling our dreams, we can start with treating ourselves in small ways. Music Just as Ólafur Arnalds deliberately includes the “creaks” and imperfections of the piano in his recordings to make the music feel more human and authentic, you need not hide the messy, imperfect, or hesitant parts of your own journey back to dreaming. Direct link to YouTube video With our love and the deep longing that your "thin dreams" will come to life again. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (238)

  Droom Weer Die Gesprek Direkte skakel na YouTube video Elemente Uit Die Gesprek Wanneer ons ons drome weer aanwakker, kan ons begin deur onsself op klein maniere te bederf. Musiek Net soos Ólafur Arnalds doelbewus die “gekraak” en onvolmaakthede van die klavier in die opname opneem om die musiek meer menslik en outentiek te laat voel, hoef jy nie die deurmekaar, onvolmaakte of huiwerige dele van jou eie reis terug na droom weg te steek nie. Direkte skakel na YouTube video Met ons liefde en die groot begeerte dat jou "dun drome" weer begin lewe. George & Matilda