Skip to main content

Posts

Showing posts with the label eensaamheid

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (43)

    Eensaamheid Op Die Reis  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek  Die video van die 4-jarige Rylyn Clark wat tydens die Corona-epidemie in 2020, Bob Marley se Three Little Birds  sing, het by baie 'n diep snaar geroer.  Ons het dit vir vandag se blog-inskrywing gekies, nie om te sê dat ons eensaamheid in al sy vorms maar ligtelik afgemaak kan word met 'n "Moenie bekommer nie, alles sal reg wees" nie. Met dieselfde deernis as klein Rylyn wil ons ook oor afstand uitreik, konnekteer, en sommer net 'n klein bietjie troos. Rylyn se ma het kort nadat sy video op die internet begin sirkuleer het, 'n bietjie agtergrond gegee. Sy het gereeld Three Little Birds  vir hom gesing wanneer sy hom saans in die bed sit. Tydens die epidemie was dit vir hom sleg dat hy nie gereeld by sy Nana, Oupa en die ander familie kon wees nie. Toe sing hy sy slaapliedjie wat hom so getroos het vir hulle, want hulle is die mense wat vir hom lief is en hom koester,...