Skip to main content

Posts

Showing posts with the label moeilik

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (216)

Kies Jou Moeilik   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons weet nooit vooraf met absolute sekerheid of ons keuses perfek is nie, maar ons moet steeds die gewig van ons eie besluite dra. Teen daardie agtergrond  is Wolf Larsen se  "If I Be Wrong"   nie 'n oproep om reg te kies nie. Dis eerder soos 'n deernisvolle erkenning van hoe swaar en mooi dit is om mens te wees en keuses te maak. Met liefde. George & Matilda