Skip to main content

Posts

Showing posts with the label eiewaarde

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (162)

Eiewaarde Aanhalings Uit Daring Greatly “Wholehearted living is about engaging in our lives from a place of worthiness.” “Owning our story can be hard but not nearly as difficult as spending our lives running from it.” “You either walk inside your story and own it, or you stand outside your story and hustle for your worthiness.” ~ ❖ ~ Die titel, Daring Greatly , kom uit hierdie aanhaling van Theodore Roosevelt Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Dit mag 'n goeie oefening wees om rustig deur hierdie vrae te werk. Ware selfkennis is 'n groot tree in die rigting van eiewaarde. Musiek Met ons liefde. Altyd. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (80)

As Dinge Nie Uitwerk Nie Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek   Musiek Ons kom telkens terug na hierdie waarheid: op die binnereis met sy vele uitdagings, is 'n goeie vriend of betroubare gids goud werd. “Die Here sal julle seën en julle beskerm;  die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;  die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” ‭‭Num ‭6‬:‭24‬-‭26‬                        ‬ Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda