Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Vivaldi

From The Restory - Conversations On The Journey (224)

  Existential Health Inhabit existence; Create Meaning; Assuming Authorship The Conversation Elements From The Conversation Creative Piece This week's creative piece, a painting, is actually more about the painter than the painting itself. In this quiet, introspective man, one can see 3 characteristics of existential health. L.S. Lowry, the British painter who painted "Going to the Mill" in 1925, looked his reality, the industrial city of Manchester, squarely in the eye. While others viewed the industrial cities of the time as ugly and crude, Lowry saw the beauty, the loneliness and the humanity in it. He did not paint an artificial, elevated world; he painted the point of contact with reality. Returning to last week's subject: To rest meaningfully requires that we, like Lowry, stop waiting for an "ideal" or "perfect" world to come to a standstill in front of us. It requires that we look the reality of our daily lives with its mills, its smoke and...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (224)

  Eksistensiële Gesondheid Midde-in Realiteit; Jou eie Outeur; Ongeleende Betekenis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Kreatiewe Stuk Hierdie week se kreatiewe stuk, 'n skildery, gaan eintlik meer oor die skilder as oor die skildery self. By dié stil, inkennige man kan mens 3 kenmerke van eksistensiële gesondheid sien. L.S. Lowry, die Britse skilder wat "Going to the Mill" in 1925 geskilder het, het sy realiteit, die industriële stad Manchester, vierkantig in die oë gekyk. Terwyl ander die industriële stede van die tyd as lelik en kru beskou het, het Lowry die skoonheid, die eensaamheid en die menslikheid daarin gesien. Hy het nie 'n kunsmatige, verhewe wêreld geskilder nie; hy het die raakpunt met die werklikheid geskilder.  Om sinvol te rus, vra dat ons, soos Lowry, ophou om te wag vir 'n "ideale" of "perfekte" wêreld voor ons tot stilstand kom. Dit vra dat ons die realiteit van ons daaglikse lewe met sy meule, sy rook en sy onvolmaaktheid...

From The Restory - Conversations On The Journey (205)

  Jonah At The Sea Probably a painting by Dutch painter, Pieter Lastman (ca. 1621)  The Conversation Elements From The Conversation Music As always, with great love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (205)

Jona By Die See   Waarskynlik geskilder deur Nederlandse skilder, Pieter Lastman (ca. 1621)  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soos altyd, met groot liefde. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (177)

  Seasons As Companions The Conversation Elements From The Conversation Music May you find joy in the warmer, greener days. In this serason. With our love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (177)

  Seisoene As Begeleiers Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Mag jy vreugde vind in die warmer, groener dae. In hierdie seisoen. Met ons liefde. George & Matilda