Skip to main content

Posts

Showing posts with the label sonde

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (151)

  Wat Die Mistici Weet 2.1) Nie perfek = Totaal wetteloos? “Wat sal ons dan sê?  Sal ons in die sonde bly voortleef,  sodat die genade kan toeneem?  Hoegenaamd nie!” ‭‭Romeine‬ ‭6‬:‭1‬-2 AFR20            ‬‬ “In die liefde is daar geen vrees nie.  Inteendeel, volmaakte liefde dryf die vrees na buite;  want vrees het te doen met straf, en wie vrees,  het nie volmaak geword in die liefde nie.  Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.” ‭‭1 Johannes‬ ‭4‬:‭18‬-‭19‬ ‭AFR20         ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In The House Of The Rising Sun  vertel iemand van sy nie-perfekte lewe. Baie van die tradisionele "sondes" is daar: 'n bordeel, dobbel, drank, botsings met die gereg. Die basiese boodskap of tema wentel om spyt, ondergang en die gevolge van 'n lewe wat van koers geraak het. Waar iemand homself eintlik versaak het en die gevolge van sy dade uiteindelik sy "straf" is...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (13)

  Die Enneagram Die gesprek Elemente uit die gesprek   “Grace transforms our failings full of dread into abundant, endless comfort …  our failings full of shame into a noble, glorious rising … our dying full of sorrow into holy, blissful life. ….  Just as our contrariness here on earth brings us pain, shame and sorrow,  so grace brings us surpassing comfort, glory, and bliss in heaven …  And that shall be a property of blessed love,  that we shall know in God,  which we might never have known without first experiencing woe.” ~ ~ "And God showed me that sin will be no shame, but somehow honor for humanity. . . .  God’s goodness makes the contrariness which is in us very profitable for us."                                                                          ...