Wat Die Mistici Weet
2.1) Nie perfek = Totaal wetteloos?
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
In The House Of The Rising Sun vertel iemand van sy nie-perfekte lewe. Baie van die tradisionele "sondes" is daar: 'n bordeel, dobbel, drank, botsings met die gereg. Die basiese boodskap of tema wentel om spyt, ondergang en die gevolge van 'n lewe wat van koers geraak het. Waar iemand homself eintlik versaak het en die gevolge van sy dade uiteindelik sy "straf" is.
Net om te begin dink aan die Goddelike ondergrond van ons wese, is alreeds die begin van die reis.
Met groot liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment