Skip to main content

Posts

Showing posts with the label vreugde

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (170)

Vreugde In Die Maak Daarvan Kom ons begin met 'n kort refleksie wat probeer uitdruk waaroor vandag se onderwerp gaan. Miskien herken jy jouself daarin. Daar is genot wat nie skree nie. Wat nie op applous wag of trots op ’n verhoog staan nie. Wat nie gepootjie word deur perfeksionisme of selfkritiek nie. Dis die sagte glimlag van iemand wat stil sit en kyk na iets wat deur hul eie hande gekom het— en wat nou lewe. Dit is nie selftrots nie. Dit is eerder ’n heilige ja: ’n instemming met die Woord wat lig geskep het, ’n deelname aan die Asem wat alles laat wees. Dit gaan nie om prestasie nie, maar verbintenis. Dit is nie eers trots nie — dit is eerbied. Wanneer jy vorm gee aan wat innerlik in jou gegroei het— ’n gedig, ’n skets, ’n brood, ’n woord van vertroosting— dan ervaar jy daardie vreugde: nie jy as die oorsprong van daardie skepping nie, maar as ’n vriend van die Skepper. En jy fluister sag vir jouself, soos God op die sewende dag: “Dit is goed.” Matilda se vreugdes. George s...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (165)

  Ingestel Op Die Binnestem Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Schubert se Serenade  druk iets uit van die siel se diepte en variasie. Wat dikwels juis nie in woorde vasgevang kan word nie, maar in en deur skoonheid aanmeld. Ons begeerte vir julle: sielvolle dae wat 'n sielvolle lewe word. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (142)

  Advent: Vreugde Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Vreugde God. Die een klee en vul die ander. Mag die skakerings daarvan die kleur van jou dae wees.  Met al ons liefde. George & Matilda