Skip to main content

Posts

Showing posts with the label William Golding

From The Restory - Conversations On The Journey (187)

  Dreams “For God does speak—now one way, now another—  though no one perceives it.  In a dream, in a vision of the night,  when deep sleep falls on people as they slumber in their beds,” ‭‭Job‬ ‭33‬:‭14‬-‭15‬ NIV                 ‬‬ The Conversation Elements From The Conversation Music As always, with our love.  George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (187)

Drome “Want God praat op een, ja, op twee maniere, maar die mens sien dit nie raak nie. In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval, en hulle insluimer op hulle beddens, dan open Hy die ore van mense, en bevestig Hy die vermanings aan hulle –” ‭‭Job‬ ‭33‬:‭14‬-‭16‬ ‭AFR20                 ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda

Kom laat ons boeke vat

“Vertel vir my ‘n storie” is ouer as honger, dwingender as koud.                                                                               Cecile Cilliers Ek het dit al tevore genoem – dat daar op ‘n spesifieke tyd in my lewe temas en onderwerpe aanmeld waaroor ek nie doelbewus beheer het nie. Dis nie asof ek daarna gaan soek of daaroor uitvra nie. As ek maar weer sien staan hulle voor my deur. Sulke tye weet ek dat ek iets moet hoor en ag moet slaan. Die afgelope paar weke was dit weer so. Eers het ek en Matilda ‘n gesprek gehad met iemand wat baie jare onderwys gegee het. Veral tale, op die ou einde byna uitsluitlik Engels, tweede taal. Sy vertel hoe sy aan die begin van een skooljaar die voorgeskrewe boek, Lord of the Flies van William Golding uitgedeel het en toe s...