Drome
“Want God praat op een, ja, op twee maniere, maar die mens sien dit nie raak nie.
In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval,
en hulle insluimer op hulle beddens,
dan open Hy die ore van mense, en bevestig Hy die vermanings aan hulle –”
Job 33:14-16 AFR20
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Soos altyd, met ons liefde.
George & Matilda



Comments
Post a Comment