Om Wyd Te Gesels “....... dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.” Jak1:19 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek 'n Besondere sinchronisiteit! Oomblikke nadat ons hierdie week se gespreksopname gedoen het, stuur vriende, wat onlangs in Amerika was, hierdie foto vir ons. Hoewel dit spesifiek betrekking het op die Truth Bar in Minneapolis, kan dit ook wyer toegepas word. Die uitbeeld van 'n basiese houding van: Net diegene wat lede van ons groep is, het toegang tot die waarheid. Met so 'n ingesteldheid, is die kanse op 'n gesprek met iemand wat 'n ander siening het, of nie my standpunt steun nie, basies onmoontlik. Musiek Soos altyd, met liefde. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.